Kalender
October 2017
M T W T F S S
« Nov    
 1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031  

 

Die Kasteel

Die Kasteel bied aan akkommodasie asook ‘n trou en konferensie-venue.  Ons is in die Noord-Kaapland op die Platteland in ‘n klein boeredorpie, Hartswater geleë. Hier kan ons u vriendelike, profesionele en bereidswillige diens lewer.

Daar is 9 Kamers beskikbaar om van te kies.  Die Akkomodasie dien vir enige besoeker wat ‘n lekker nag rus wil hê, of net gerieflike akkomodasie by jou troue.

button

  • 2 Kamers met 2 enkel beddens en n stort in elke kamer
  • 6 Kamers met n dubbel bed en stort in elke kamer
  • 1 Luukse Wittebroods Kamer met bad en stort ingesluit.